| Management number | 240462056 | Release Date | 2026/07/16 | List Price | $4.40 | Model Number | 240462056 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Emma is 'n bibliotekaresse van Sannieshof wat ten spyte van haar fobie vir vlieg, vir haar vriendin in die Kaap wil gaan kuier. Haar lewe was nog altyd ongekompliseerd en sy is nou lus vir 'n avontuur. Niks kon haar egter voorberei vir dit wat vir haar in die Kaap wag nie.<br>Op haar vlug ontmoet sy vir Roger, wat haar bystaan tydens angstige oomblikke op die vliegtuig.<br>Hulle ontmoet weer in die Kaap en hy is weer daar om haar onder heeltemal ander omstandighede te ondersteun.<br>Maryna, haar vriendin, en twee weeskinders is deel van die storielyn wat die verhaal eg menslik maak.<br>Humor, spanning en omgee word gebruik om die leser te boei om die boek tot op die einde te wil lees.
Emma (Paperback)| Book format | Paperback |
|---|---|
| Fiction/nonfiction | Fiction |
| Genre | Romance |
| Publication date | July, 2021 |
| Pages | 202 |
| Subgenre | General |
| Edition | Afrikaans Edition |
| Publisher | Amazon Digital Services LLC - KDP Print US |
| Original languages | Afrikaans |
| Language | Afrikaans |
| Character | Emma, Roger, Maryna |
| Assembled product height | 1.5 in |
| Assembled product weight | 1 lb |
| Bisac subject heading | Fiction |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form